Slag van Bunker Hill | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog | |||||||||
Die dood van generaal Warren tydens die slag van Bunker Hill, deur John Trumbull. | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
Koninkryk van Groot-Brittanje | Britse koloniale burgermag | ||||||||
Bevelvoerders | |||||||||
Britse Leër: William Howe Robert Pigot Henry Clinton Britse Vloot: Samuel Graves |
Israel Putnam William Prescott Joseph Warren Seth Pomeroy John Stark | ||||||||
Sterkte | |||||||||
2 400 | 1 500 | ||||||||
Ongevalle | |||||||||
Gesneuwel: 19 offisiere 226 soldate Gewond: 10 offisiere 818 soldate Totaal: 1073 |
140 gesneuwel 271 gewond 30 gevang Totaal: 411 |
Die Slag van Bunker Hill het op 17 Junie 1775 plaasgevind en was die tweede slag van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Die Koloniale magte onder beheer van kolonel William Prescott en generaal Israel Putnam het slaags geraak met die Britse Leër onder bevel van majoor-generaal William Howe. Die Britte het daarin geslaag om Bunker Hill te verower, maar met groot verliese.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search